KONTAK ONS

Kommunikasie:

Verkennertjies maak o.a. gebruik van “WhatsApp” klasgroepies en briewe wat per e-pos gestuur word om te kommunikeer. ‘Oop Deur’ -beleid: Ouers en Voogde is enige tyd van die dag welkom om die klaskamers/skool te besoek. Ouers ontvang ook die hekkode (wat gereeld verander word) sodat hulle enige tyd die skool kan besoek. Wees asseblief net konsidirerend om nie klasse te ontwrig tydens ‘n besoek nie.

❖ Ouers is hartlik welkom om enige probleme met my te bespreek.

❖ Skakel gerus om ‘n afspraak te maak.



Selfoonbeleid:

Juffrou en die Assistent mag nie deur klasure hulle selfone gebruik nie aangesien dit doeltreffende onderrig en toesig van kinders kan belemmer.

Juffrou sal wel foto’s neem gedurende aktiwiteite maar die foto’s word eers tydens slaaptyd of na ure aan ouers gestuur.

Kontak Ons

Contact Us

Selfoon Nommer:

074 234 1768


Adres:

1033 Hermina Straat

Constantia Park

Pretoria

0181 


Email:

sally@verkennertjies.co.za

Share by: