Klaskamers sonder perke

Welkom by Verkennertjies Kleuterskool

Ons is 'n besonderse kleuterskool wat nuwe filosofieë in vroeë kinderontwikkeling en nagevorste opvoedkundige sisteme implimenteer. Ons bou op jare se ondervinding en passie vir kinderharte en kinderontwikkeling om ‘n skoolomgewing te skep waar kinders kan speel en emosioneel ontwikkel sodat hulle in staat is om hulle akademiese potensiaal in die klaskameromgewing te kan bereik. Gelukkige hartjies sorg vir groeiende verstandjies.

Die Hoekstene waarop ons rus:

Verkennertjies is ‘n unieke babasentrum en kleuterskool waar ons klaskamers nie perke het nie. Leer vind plaas want kleuters verken die omgewing binne en buite die klaskamer saam met juffrou. Ons leer is insluitend en gegrond in ‘n omvattende kurrikulum wat kinders laat dink en wonder oor die wêreld om hulle wanneer hulle konsepte self verken.

Algemene Inligting

Gelukkige Kinders!


Loer gerus na ons daaglikse pret by Verkennertjies!



Ons vat hande met:

VerdanTech

EQ For Kids

Horse Worx

Green World

Babynastix

Share by: